4 X FLIPPEN LEKKER KOEKSTUIF/TRIFLE RESEPTE


 

4 X FLIPPEN LEKKER KOEKSTUIF/TRIFLE RESEPTE

1 sponskoek of ’n paar klein rolkoeke

1 blik (380 g) gekookte kondensmelk

12 ryp grenadellas se pulp f jy kan die grenadella pulp in die blikkies ook gerbuik (ongeveer 3 blikkies)


1 L (4 k) Griekse jogurt

4 (32 g elk) Flake-sjokoladestafies, gekrummel

Sny die sponskoek of klein rolkoeke in skywe of stukke en pak die helfte daarvan in ’n groot, diep glasbak.


Skep die helfte van die kondensmelk bo-op die koek, gevolg deur van die grenadellapulp.


Skep die helfte van die jogurt bo-oor en sprinkel van die sjokoladekrummels bo-op die jogurt.


Herhaal met die res van die bestanddele en eindig met sjokolade en grenadellapulp.


Laat staan ’n uur of oornag in die yskas

Bron: Resepte en Wenke. 

================================

GRENADILLA SJOKOLADE KOEKSTUIF/TRIFLE:


Genoeg vir 6 mense

BENODIG:

1 sponskoek of ’n paar klein rolkoeke

1 blik (380 g) gekookte kondensmelk

12 ryp grenadellas se pulp

1 L (4 k) Griekse jogurt

4 (32 g elk) Flake-sjokoladestafies, gekrummel


MAAK SO:

Sny die sponskoek of klein rolkoeke in skywe of stukke en pak die helfte daarvan in ’n groot, diep glasbak.


Skep die helfte van die kondensmelk bo-op die koek, gevolg deur van die grenadellapulp.


Skep die helfte van die jogurt bo-oor en sprinkel van die sjokoladekrummels bo-op die jogurt.

Herhaal met die res van die bestanddele en eindig met sjokolade en grenadellapulp.

Laat staan ’n uur of oornag in die yskas.

1 spons koek in dun skywe gesny. 

1 grt blik gedreineerde perske skywe, opgesny (hou 8 stukkies eenkant vr versiering)


3 versk kleure jellies (laat stol en trek n mes deur om klnerige stukkies te kry), 


1 boks vla, 

100 gr gekerfde neute. 

500 ml room.

 Bietjie sherry of stroop van perskes. 


Begin met n laag spons koek onder in n groot bak, sprinkel met bietjie sherry, dan lepels vol van di 3 verskl jellies, bo op dit van di perskes en neute. 


Bedek als met n laag vla. Hou aan in di volgorde tot al di best opgebruik is. Eindig met n laag vla. Klits di room styf en smeer bo oor. Versier met neute of flake, kersies, perske skywe ens.


Dit maak 2 grt bakke soos op foto. Ek bak my eie spons koek. 


SPONSKOEK


4 eier witte styf geklits, 

voeg by 1 en 1/2 k castor sugar terwyl jy klits, 

dan sif 1 en 1/2 k koekmeel, 

2 tlp bakpoeier en 

1/4 tlp sout oor en vou liggies in. 

Meng 4 eier gele met 

4 E olie en 

4 E water en voeg by.


Meng deur met grt metaal lepel. 

Bak in 2 gesmeerde panne teen 200 C vr +- 20 min, tot weggetrek van kante van panne.

Bron: Watertand Resepte. 

==========================================

MY TRIFLE RECIPE (serves 10 with a little leftover for later)


Ingredients

2 trifle sponge cakes (I bought mine, Madeira loaf cakes is also fine)

2 liters ready bought custard

2 packets green jelly (follow instructions on packet)

2 packets red jelly (follow instructions on packet)

1 tin caramel

3/4 bottle medium sherry

1 cup walnuts,chopped

500 ml cream, whipped (for decoration)

marachino cherries (decoration)

grated chocolate


1. Make jelly the previous day

2. Start the layers in a deep bowl, beginning with the sponge

3. Wet the sponge with some of the sherry.

4. Use a knife to cut the jelly into little blocks and place some of both colors on top of sponge.


5. Pour some custard over the top.

6. Sprinkle some nuts and teaspoonfuls of caramel.

7. Now repeat the layers until your bowl is full.

8. Decorate with cream, chocolate and cherries.

Enjoy!!!!


Previous Post Next Post